Sent: 08 Julie 2008 05:51 nm
Geagte vriende
Graag deel ek u mee dat die ATKV ook pas ons geledere versterk het.
Ons heet die ATKV hartlik welkom by ons en glo dat hoe meer denkende
mense hulle tot ons visie verbind , hoe groter raak ons trefkrag !
U word weer vriendelik herinner aan ons seminaar wat op 28 Julie te
Centurion gehou sal word en moedig u aan om dit onder u lede se aandag
te bring asook die konferensie wat op 4 Augustus te Kaapstad gehou sal
word. Verdere besonderhede volg eersdaags .
Baie dankie aan Jan Bosman wat 'n ywerige webmeester is en die petisie
so wyd versprei het en nog steeds doen !
Louis Trichardt
Sekretaris
No comments:
Post a Comment