Wednesday, October 22, 2008

Verkennerspos gestig in Brittanje

Op 21 Oktober 2008, is 'n Verkennerspos gestig in die Afrikanerkolonie
Britanje. Hierdie eiland is gekonaliseer deur Afrikaners in 'n poging
om beskawing ook daar te vestig. Die Afrikaner se vermoe om beskawing
te vestig is welbekend, dit is met groot sukses gedoen in Natal,
Oranje Vrystaat en Transvaal.

Die Britte se konsentrasiekampe en verskroeide-aarde beleid tydens die
tweede vryheidsoorlog is bewys van hulle onbeskaafde barbaarsheid.

Kultuur vorm 'n belangrike fondament van beskawing en dus is dit
belangrik dat 'n pos van die kultuur beweging Die Verkenners ook op
daardie eiland gestig word, in 'n poging om daardie barbare te
beskaaf.

Daar le egter 'n reuse taak voor vir die poslede, om 645 miljoen
britte 'n beskaafde taal soos Afrikaans te leer.

Ek het egter volle vertroue in hierdie jongmanne.

No comments: