http://www.praag.co.za/dan-roodt-magazine-178/7579-malema-dis-nie-ons-geveg-nie.html
Die ongelooflikste ding is besig om in Suid-Afrika te gebeur: op die
vooraand van die Sokkerwêreldbeker is die land besig om te polariseer
soos ons nog nie vantevore - nie eens tydens die gewraakte
apartheidtyd - gesien het nie. Vandeesweek is Ernst Roets van
Afriforum-jeug gedreig dat hy en sy makkers deur die ANC-jeugliga
doodgeskiet sal word soos die IVP-ondersteuners destyds vanuit
Shell-huis byna 16 jaar gelede deur ANC-kaders afgemaai is. Negentien
IVP-betogers is in daardie voorval dood en niemand is nog ooit
daarvoor vervolg nie.
Klik op die skakel hierbo om verder te lees.
No comments:
Post a Comment