Friday, February 19, 2010

Boere Aksie plan

Aan alle volksorganisasies
AKSIE PLAN

Ons, sommige van die lede van die Boerevolk, het besluit dat daar nou
daadweklike aksie geneem moet word teen die wanorde en wetteloosheid
in die land. Ons kan dit alleenlik doen deur die wil van God. Ons moet
God om vergifnis smeek omdat ons opgehou het om 'n volk vir Hom te
wees, en smeek dat Hy Sy toorn sal uitreik teen die wat daagliks teen
ons misdade pleeg.

Die syfer vir vermoorde blankes oorskry al 45 000 sedert 1994. Dit is
meer mense as wat gedurende die ABO gesterf het!

Ons moet God prys dat ons nog in die lewe gespaar is.

Die aanslae van Satan sal nie ophou voordat ons as 'n volk voor Hom
verootmoedig nie.

Ons wil vanaf 1 tot 13 Maart elke dag vir 'n halfuur, regoor die land,
verootmoedig, saamkom en bid. Ons moet saamkoms plekke kry landswyd,
en die onus rus op elkeen om dit self te reel.

Ons gaan gedurende daardie periode rouklere dra, elke dag, waar ons ookal gaan -

1. Om te rou oor ons sondes, en

2. Om te rou oor die gestorwe volksgenote

Hoe meer mense betrokke raak, en volhard met hierdie aksie, hoe beter.

Ons loods ook hiermee saam 'n media veldtog, waar ons die hele wereld
se koerante gaan bestorm met een ordentlike brief, dieselfde een wat
ook na ons regering gaan. (brief aangeheg)

Ons kan almal plakkate opsit in ons dorpe en pamflette uitdeel, sodat
ons soveel moontlik mense hierby kan betrek. Dit moet gebeur voor die
1ste Maart. Gebruik jou eie inisiatief!

Hierdie aksie word nie gekoppel aan enige organisasie of forum nie,
maar slegs 'n aksie geloods deur volksgenote, om God te smeek om ons
genadig te wees.

Ons moet bid vir:
1. Vergifnis van ons sondes
2. Samesnoering van die volk
3. Vir 'n nuwe Godvresende regering
4. Vir die siele van ons vermoorde volksgenote

xxxxxxxxxxxxxx

Brief - Aan Regering en buitelandse media
To the South African Government

We are the Boervolk of South Africa. We are one of the minority
groups. You should know who we are, because you have made songs about
us: "Hamba Kahle Mkhonto ...(meaning) "Farewell Mkhonto weSizwe
cadre ... we, your surviving comrades, will take up your spear and
kill the Boers until we have gained victory against apartheid. Sadly,
this song is still being sung today.

Daily we have to go through the pain and angiush of our parents being
tortured, our granparents are being murdered and our children are
raped. Our husbands and wife's, brothers and sisters, all suffers by
the hands of the majority.".

The murdered whites since 1994 totals more than 45 000. You have thus
managed to kill more than 10% of whites since 1994.

We are denied jobs, thus the right to provide for our family's

We have to fight on a daily basis to get our children educated in
their mother tongue - Afrikaans

We have to listen how you belittle our God, and call yourselves god's.

We are oppressed in the country that our God has given us.

You have changed the laws of this country, to be in exact
contradiction to the Bible, allowing abortions, homosexuality, same
sex marriages, adultery, inter racial marriages and pornography. How
can you legalize adoption, but are against the death penalty?

We pray to our Lord every single day to stop you from what you are
doing. The blood of our murdered volk call from the earth for justice.

We recommend that you read the following from the Bible:
Romeine 1:22-32 and Psalm 21: 9 - 12

Throughout the whole Bible, city's and nations that did not honour
Him, were destroyed by God Himself.

We, members of the Boerevolk of South Africa, feel sorry for you, the
current majority in South Africa, and we will continue to pray for a
new government, appointed by our God, the creator of all that exsists.

Kind Regards

Ordinary people of the Boerevolk

No comments: